Waffie bereik nuwe hoogtes

Fresko neem vir Waffie na 'n karnaval, waar Fresko 'n klomp ballonne koop en dit vir Waffie gee om te hou. Wat Fresko nie in gedagte gehou het nie, is dat ballonne wat met helium opgepomp is, geneig is om in die lug in op te styg. Hoe meer ballonne Waffie vashou, hoe meer onvas raak hy op die grond.

Laai nog meer